We’ve updated our Terms of Use to reflect our new entity name and address. You can review the changes here.
We’ve updated our Terms of Use. You can review the changes here.

Terwyl ons loop op wolke

from Honger Monster by Swart

/
  • Streaming + Download

    Includes high-quality download in MP3, FLAC and more. Paying supporters also get unlimited streaming via the free Bandcamp app.
    Purchasable with gift card

      name your price

     

lyrics

Ek's 'n skelm in die nag
Ek's die mes wat vir jou wag
en my gewete is al lankal uitgesny

Vergeet als wat jy weet
Verkoop als wat jy het
Dis nou verlede, van nou af is jy vry

Kom saam vanaand
Ek sal jou leer dans met die maan
en dit alles sal verbygaan

Wat afgaan moet weer op
Pasop daai koeël kom vir jou kop
Ons loop op wolke, hoër as julle almal nou

Ek wil smelt in die plesier
en verdrink in liters bier
Ja daar's geen rede om myself in te hou

Kom saam vanaand
Ek sal jou leer dans met die maan
Jy't niks om te verloor
Gee net oor
Ek sal jou leer dans met die maan
Verlief vir ewig

credits

from Honger Monster, track released September 11, 2013

license

all rights reserved

tags

about

Swart South Africa

contact / help

Contact Swart

Streaming and
Download help

Report this track or account

If you like Swart, you may also like: