We’ve updated our Terms of Use to reflect our new entity name and address. You can review the changes here.
We’ve updated our Terms of Use. You can review the changes here.

Kamikaze

from Honger Monster by Swart

/
  • Streaming + Download

    Includes high-quality download in MP3, FLAC and more. Paying supporters also get unlimited streaming via the free Bandcamp app.
    Purchasable with gift card

      name your price

     

lyrics

Ek is aan die ander kant
Daar's geen manier hoe ek kan
sê dat ek jou gaan onthou nie
Ek's verlief maar nie op jou nie

en as is net verbrande hout
en omgee was ook net 'n fout
wat ek nooit weer sal maak nie
Solank die drank net nooit opraak nie

Kaksleg, verveeld, dis erg
ons almal moer ons lewens weg
Te hard, te seer, fokkin lekker
Kom ons doen dit nog 'n keer

Gee my net die goue gif
Skink dit en ek skiet hom kop toe
Die gevoel is hemels
Ek's 'n slaaf vir elke impuls

en jy kan maar vir ewig wens
of opstaan en iets doen
omtrent jou drome, jy's verlore
Jy sal loop maar nie op kole

Kaksleg, verveeld, dis erg
ons almal moer ons lewens weg
Te hard, te seer, fokkin lekker
Kom ons doen dit nog 'n keer

credits

from Honger Monster, released September 11, 2013

license

all rights reserved

tags

about

Swart South Africa

contact / help

Contact Swart

Streaming and
Download help

Report this track or account

If you like Swart, you may also like: