Geluk

from by Swart

/
  • Streaming + Download

    Includes high-quality download in MP3, FLAC and more. Paying supporters also get unlimited streaming via the free Bandcamp app.

      name your price

     

lyrics

My skip is aan die sink
Ek's aan die spore vasgebind
Iemand het dit in vir my
maar ek weet dis nie my tyd

Want ek spoel weer uit op land
en die trein kies die ander kant
jy is net wie jy is
en jy kry net wat jy kry

Geluk is net geluk
en ek's al gelukkig vir 'n ruk
ry die golf tot hy jou spoel
as jy weet wat ek bedoel

jy kan met my toor
ek het niks om te verloor
more is 'n kaal bladsy
met haar bene oop vir my

Geluk is net geluk
en ek's al gelukkig vir 'n ruk
ek ry die golf tot hy my spoel
as jy weet wat ek bedoel

credits

from Honger Monster, track released September 11, 2013
written by SWART

tags

license

all rights reserved

about

Swart South Africa

contact / help

Contact Swart

Streaming and
Download help