We’ve updated our Terms of Use to reflect our new entity name and address. You can review the changes here.
We’ve updated our Terms of Use. You can review the changes here.

Die w​ê​reld is 'n honger monster

from Honger Monster by Swart

/
  • Streaming + Download

    Includes high-quality download in MP3, FLAC and more. Paying supporters also get unlimited streaming via the free Bandcamp app.
    Purchasable with gift card

      name your price

     

lyrics

Jy sê jy sukkel om op te kom
en jy is moeg vir hierdie kruis wat jy moet ronddra
en al die redes daarvoor laat jou wonder

Dit voel of alles om jou nader kom
Jy's paranoïs en jy is goed geseën met fobies
Dit laat die wêreld lyk soos 'n honger monster

Niks voel meer soos aan die begin nie
Dis verby, sien jy, die horison sluk die son in
en ons paadjie word nou net te donker

...en jy kan dit nie meer aanhou doen nie
Jy verdrink in die gevoel wat jou hart laat sink
Dit laat die wêreld lyk soos 'n honger monster

(soek god, sonder 'n kruis, droom groot, jy moet bewys, jy spook, maar niemand sien, jou bloed kook, maar niemand sien)

credits

from Honger Monster, released September 11, 2013

license

all rights reserved

tags

about

Swart South Africa

contact / help

Contact Swart

Streaming and
Download help

Report this track or account

If you like Swart, you may also like: