We’ve updated our Terms of Use to reflect our new entity name and address. You can review the changes here.
We’ve updated our Terms of Use. You can review the changes here.

Die Somer is Verby

from Honger Monster by Swart

/
  • Streaming + Download

    Includes high-quality download in MP3, FLAC and more. Paying supporters also get unlimited streaming via the free Bandcamp app.
    Purchasable with gift card

      name your price

     

lyrics

Die somer is nou,
die somer is al verby.
en jy soek nou,
soek nou na sekuriteit.

Liefdelose liefdesverhaal,
net met vetter beursies,
as jy kon weer kies.

Maar ek weet beter, ek weet.
Ek weet beter, ek weet.
Jou kop word voller maar jou hart word leër.

Die somer is nou,
die somer is al verby.
en jy soek nou,
soek nou na stabiliteit.

Jy's opsoek na 'n tonnel,
vir jou tonnelvisie.
Geen ambisie.

Maar ek weet beter, ek weet.
Ek weet beter, ek weet.
Jou kop word voller maar jou hart word leër.

Paniek het jou in koue sweet in geslaan!

credits

from Honger Monster, released September 11, 2013
written by SWART

license

all rights reserved

tags

about

Swart South Africa

contact / help

Contact Swart

Streaming and
Download help

Report this track or account

If you like Swart, you may also like: