We’ve updated our Terms of Use to reflect our new entity name and address. You can review the changes here.
We’ve updated our Terms of Use. You can review the changes here.

Dans & Brand

from Honger Monster by Swart

/
  • Streaming + Download

    Includes high-quality download in MP3, FLAC and more. Paying supporters also get unlimited streaming via the free Bandcamp app.
    Purchasable with gift card

      name your price

     

lyrics

Verloor jou in die
strome van verbeelding
ek hou my kop bo water
tot ek in 'n see van kleur verdrink

Die klank verly my
en note soen my
Dis malligheid die,
maar daar's niks wat my kan keer nie

Ons is slawe
en hierdie is ons straf
Verlore maar tog vry
met een voet in die graf

Dis nie 'n droom nie
Is dit 'n halusinasie?
Die waarheid word 'n
storie wat net nooit wil eindig nie

...en hier is ek en jy
ons staan en dans en brand
vir ewig in die
ritme vasgevang

Ons is slawe
en hierdie is ons straf
Verlore maar tog vry
met een voet in die graf

Dis verslawend
Hoe't ek hier beland?
Kom jy saam met my
vir ewig dans en brand

credits

from Honger Monster, track released September 11, 2013

license

tags

about

Swart South Africa

contact / help

Contact Swart

Streaming and
Download help

Report this track or account

If you like Swart, you may also like: